Clarissa1 Verdwyning van Demi Patrick

Leesfragment
€1,99

Clarissa het 'n vreemde gawe. Sy voel dinge aan. Dooies soek haar op en soms sien sy in die ander dimensie. Francois Duval is 'n privaatspeurder wat 'n vrou wat misterieus van die 'aardbol' af verdwyn het moet vind. Hy beland toevallig by Clair's Khaya, Clarissa se gastehuis in Waterval-Boven. Of het die noodlot hom hierheen gebring?

pro-mbooks3 : libris