€9,20
Goeie maniere maak deure en harte oop, en die is n tydige en bruikbare gids vir die modern era van etiket!
Hierdie handige gids is ontbeerlik vir almal wat beskaafdheid belangrik ag.
Hierdie is ‘n splinternuwe gids vir die moderne Afrikaanssprekende, een met duidelike riglyne wat die leser in enige sosiale omgewing sal laat veilig voel.
Onderwerpe wat onder die loep kom sluit in tafeletiket, onthale, reisetiket, selfone – en sosialemedia etiket. Jou voorkoms by die werk, vir die enkellopende wat ‘n
lewensmaat soek, die tuisteskepper wat gaste moet onthaal of vir die jongmens wat werk soek. Vir die sakeman wat die koörporatiewe leer wil uitkilm, en nog baie meer.