Wanneer God in my pyn verdwyn

Leesfragment
€4,99

Dit is die verhaal wat hierdie boek vertel: van 'n God wat afsterf in die oomblik van krisis, maar van geloof in die onsterflike God wat terselfdertyd weergebore word.

Daarom bied hierdie boek vir elke getraumatiseerde gelowige - of dit nou deur selfmoord, dood, egskeiding of watter pynlike ervaring ook al is - inspirasie en n oproep tot eerlike geloof te midde van die traumatiese gebeure

pro-mbooks3 : libris