Die kuns van leierskap

Leesfragment
€17,99

Die roeping tot die bediening is 'n roeping tot leierskap. Met 'n gemaklike en praktiese benadering beskryf dr Dag Heward-Mills weer eens die beginsels wat van hom 'n uitstekende Christen-leier gemaak het. Die waarhede wat hier uiteengesit word, sal baie mense inspireer om die kuns van leierskap suksesvol te beoefen.

pro-mbooks3 : libris