€8,99
"Gaan uit op die paaie en na die lanings en dwing hulle om in te kom, SODATMY HUIS VOL KAN WORD." Luke 14:23. Die roepstem uit God se hart is dat die wêreld gered moet word, en dat sy huis - die kerk - vol moet word! Uit hierdie openbaring is hierdie boek gebore, "Die mega-kerk" deur Bishop Dag Heward-Mills, pastor van een van die grootste kerke in Ghana. Jou kerk en bediening sal nooit weer ...