€2,99
Die verhaal van Klaas Glasie, in 60 kleurtekeninge met onderskrifte, wat van die ontkenning van sy drankprobleem vorder tot erkenning en sy uiteindelike rehabilitasie.