Juweel van die Oosgrens

Leesfragment
€0,95
  • Afrikaans
  • was
  • in
  • sy
  • groeifase
  • toe
  • Celeste
  • en
  • Barend
  • ontmoet
  • het.Die
  • mengsel
  • van
  • Frans,
  • Nederlands,
  • Engels,
  • Afrikaans,
  • Xhosa
  • en
  • Khoi
  • het
  • ?
  • groot
  • rol
  • gespeel
  • in
  • die
  • skepping
  • van
  • die
  • taal
  • wat
  • ons
  • vandag
  • ken.Die
  • storie
  • speel
  • af
  • in
  • die
  • somer
  • van
  • 1815.
  • Die
  • pas
  • afgelope
  • grensoorlog
  • het
  • vir
  • baie
  • spanning
  • gesorg.
  • As
  • gevolg
  • van
  • die
  • afstand
  • was
  • dié
  • mense
  • baie
  • afgeskeep.
  • Geleerdheid,
  • gesondheidsdienste
  • en
  • wetlike
  • dienste
  • was
  • van
  • die
  • tekortkominge
  • wat
  • hulle
  • moes
  • oorbrug.
  • Terwyl
  • manlief
  • die
  • grense
  • beskerm
  • het,
  • het
  • die
  • vrouens
  • die
  • gapings
  • ingevul
  • net
  • om
  • liggaam
  • en
  • siel
  • aanmekaar
  • te
  • hou.
  • Daar
  • is
  • bitter
  • min
  • inligting
  • beskikbaar
  • van
  • vrouens
  • se
  • worstelinge
  • in
  • hierdie
  • tyd.
  • Hulle
  • gedagtes
  • en
  • drome
  • is
  • nêrens
  • vir
  • ons
  • geslag
  • vasgevang
  • nie.Wou
  • hulle
  • ook
  • net
  • wegbreek
  • uit
  • die
  • normale
  • siening
  • van
  • die
  • samelewing
  • en
  • net
  • leef?
  • Wou
  • hulle
  • graag
  • verder
  • leer?
  • Dit
  • is
  • maar
  • net
  • een
  • van
  • die
  • talle
  • vrae.Celeste
  • Reyneke,
  • ?
  • gebore
  • Suid-Afrikaner
  • met
  • Franse
  • ouers,
  • het
  • grootgeword
  • in
  • die
  • Kaap
  • van
  • Storms
  • met
  • ?
  • oop
  • gemoed
  • en
  • lus
  • vir
  • die
  • lewe.
  • Sy
  • kon
  • lees
  • en
  • skryf
  • en
  • het
  • ?
  • ‘beroep’
  • gehad.
  • Vir
  • haar
  • het
  • dit
  • natuurlik
  • gekom
  • om
  • die
  • tyd
  • en
  • reëls
  • te
  • verander
  • soos
  • wat
  • die
  • geleentheid
  • hom
  • voorgedoen
  • het.Sy
  • het
  • ook
  • haar
  • probleme
  • gehad.
  • As
  • jong
  • meisie
  • in
  • die
  • ouderom
  • van
  • 18
  • stap
  • sy
  • in
  • ?
  • gerieflikheidshuwelik
  • in.
  • Dié
  • is
  • allesbehalwe
  • ?
  • gelukkige
  • huwelik
  • en
  • eindig
  • traumaties.
  • Met
  • die
  • moord
  • van
  • haar
  • man
  • eindig
  • sy
  • op
  • by
  • Fleur
  • Le
  • Pont
  • in
  • die
  • Oosgrens.Celeste
  • se
  • unieke
  • talente
  • kom
  • dadelik
  • op
  • die
  • voorgrond
  • en
  • gou
  • besef
  • mense
  • sy
  • is
  • ?
  • aanwins
  • vir
  • die
  • gemeenskap.
  • Maar
  • sy
  • het
  • ook
  • die
  • koppe
  • laat
  • draai.
  • Met
  • die
  • tekort
  • aan
  • vroue
  • en
  • haar
  • skoonheid
  • trek
  • sy
  • onmiddellik
  • aandag.Een
  • so
  • ?
  • kop
  • is
  • Barend
  • Olivier.
  • Tien
  • jaar
  • ouer
  • as
  • sy,
  • troon
  • die
  • blonde
  • reus
  • bo
  • haar
  • uit.
  • Hy
  • is
  • op
  • soek
  • na
  • ?
  • spesifieke
  • vrou
  • wat
  • hom
  • sal
  • aanvul
  • en
  • sal
  • aanpas
  • by
  • sy
  • lewe.
  • Gou
  • besef
  • Barend
  • dat
  • Celeste
  • Reyneke
  • die
  • vrou
  • vir
  • hom
  • is.
  • Dit
  • is
  • vasgesement
  • tydens
  • ?
  • twee
  • weke
  • lange
  • patrollie.
  • Deur
  • die
  • lief
  • en
  • leed
  • van
  • die
  • area
  • ontdek
  • die
  • twee
  • meer
  • as
  • net
  • kameradie.
  • Maar
  • die
  • pad
  • is
  • lank,
  • warm
  • en
  • rof
  • en
  • ?
  • man
  • kan
  • net
  • so
  • lank
  • van
  • ?
  • aantreklike
  • vrou
  • af
  • bly
  • voor
  • die
  • fisiese
  • begeertes
  • oorneem.Sal
  • hulle
  • betyds
  • ?
  • prediker
  • of
  • landdros
  • kan
  • vind?
  • Sal
  • die
  • onderstrominge
  • hulle
  • nader
  • bring
  • of
  • weg
  • dryf
  • van
  • mekaar?
  • Sal
  • Celeste
  • hom
  • toelaat
  • om
  • haar
  • lief
  • te
  • hê?Ek
  • nooi
  • jou
  • om
  • saam
  • met
  • my
  • op
  • hierdie
  • reis
  • te
  • gaan
  • en
  • nie
  • net
  • die
  • spanning
  • van
  • hierdie
  • tydperk
  • te
  • ervaar
  • nie,
  • maar
  • ook
  • die
  • romanse
  • te
  • vind
  • in
  • die
  • grasvlaktes
  • van
  • ons
  • mooi land.
1 of 443
pro-mbooks3 : libris