Leesfragment
€6,99

Die bosoorlog in Angola het Suid-Afrika gedwing om sy eie wapens te ontwikkel en te vervaardig weens uitgebreide internasionale sanksies.

Jong, uiters begaafde studente in ingenieurswese en die natuurwetenskappe is gewerf om gesofistikeerde wapens te ontwerp en te ontwikkel. Hulle het nie net 'n wye reeks wapens, insluitend dodelike kern-, chemiese en biologiese wapens ontwikkel nie, hulle het ook bewus geword en self betrokke geraak by die winsgewende markte vir hierdie wapens. Na die bosoorlog is sommige na Libië, Dubai en Abu Dhabi waar hulle wapens ontwerp en bou. Enorme bedrae geld is betrokke by onwettige wapenhandel en dit lei tot afgryslike dade, soos koelbloedige moorde, verminking, afpersing, geldwassery en ander vernietigende gedrag.

INHOUD

Voorwoord

  • 'n Onverwagse Besoek

  • In 'n Hoek

  • Inbraak

  • Samedwinging - Afpersing

  • Afpersing Afgehandel

  • Samewerking

  • Mubarak Muqatil – Pakistani Terreurgroep

  • Kleintyd in Welkom en Bietjie Daarna

  • Oproepinstruksies

  • Troeptrein Oudtshoorn toe

  • Oudtshoorn

  • Sondae se Brief aan jou Huismense

  • Onder Korporaal Jannie Mynhardt

  • Dear Johnnie Briefie

  • Swartberg Skietbaan

  • Militêre Verhoor Een

  • Dom Dries: Gevang Met Dagga

  • Militêre Verhoor Twee

  • Skuldig Bevinding en Gevolge

  • Eerste Dag in Detensie

  • Dag Twee Alleen in 'n Donker Sel

  • Dag Drie in Donkerte

  • Dag Vier en die Res van die Tyd in Afsondering

  • Gewone Detensie

  • Ontslag uit Detensie

  • Alledaagse Gepraat

  • Kerk in die Weermag

  • Grens toe

  • Op Patrollie

  • Na Grensdiens en DD se Belydenis

  • Huistoe en Buitemuurse Studies

  • Huwelike

  • Oorlewing

  • "Bure" se Vriendskap Gaan Voort

  • Tussen In – Stellenbosch

  • Pierre Mellett Se Frustrasies

  • Politieke Veranderinge

  • Eerste Wildplaas Vergadering

  • Angstigheid

  • Onverwagse Eise

  • Bernard Malan

  • Eerste Buitelandse A?ewering

  • Pierre Mellett in Barrydale

  • Vuurpyllanseerstelsel en 'n Indiër Dame

  • Rani

  • Ondervraging op Frankfurt

  • Parys en Angers / Anjou

  • Die Swart Hond begin Knor

  • Vlamwerper

  • Rani

  • Milaan, Verona en Treviso

  • Naweek met Rani

  • Swede

  • Terug In Die Alledaagse

  • Tronklewe Begin

  • Die Finale A?oop

  • Nabetragting

  • Erkennings

    pro-mbooks3 : libris