€10,00
Hierdie boek is geskryf omdat 'n kind ons kosbaarste besitting is, maar dikwels 'mis-verstaan' word deur ouers en ook die samelewing. Omdat ek self verhouding en emosionele probleme ervaar het as kind kan ek nou die volle prentjie verstaan en raad gee aan ouers met moeilike kinders. Ek het baie navorsing gedoen oor hierdie onderwerp om die beste leesstof en inligting te bied.