Die self-beeld poetser

Leesfragment
€6,99

Ek het baie navorsing gedoen om hierdie boekie te skryf en ook het ek soveel baat gevind en op myself toegepas en vandag gaan ek net vorentoe in die lewe. Ek hoop jy kan hierdie insig en verduidelikings vervullend vind. Die sielkunde bly maar 'n fantastiese onderwerp en ook 'n onderwerp waarby logika baie by betrokke is. Ook wat my diep raak is die verhouding tussen sielkunde en die Bybel se skrif wat baie na aan mekaar is.

pro-mbooks3 : libris